Francois Schutte

Daar is 'n skat in die grondgebied van Elohim (Mat 13) waaroor ons verbied word om te praat, maar wat daagliks geroof word deur die moordenaar en rower (die Slang).…
Die begeerte van die Skepper om 'n eie geslag, 'n familie te hê moet deur en deur begryp word om die gebeure rondom die sondeval van Adam, en die huwelik…

Onwillig aanboord

May 6, 2015
Ons is aanboord 'n skip die nuwe Suid Afrika, selfs onwillig. Maar daar is hoop.
Jy moet weet van die vyandige vestings wat gelowiges deesdae omring, as jy misleiding en skade aan jou geloof wil verhoed. Die weg wat ons elk as gelowiges bewandel het…

Hoor

March 22, 2015
Hoe praat Vader vandag nog met ons?

Die wenstreepfoto

February 8, 2015
Die wenstreepfoto.

Onvrugbare verstand

November 30, 2014
Jou verstand is 'n kragtige middel in die geloof, maar slegs as jy in bevel daarvan bly. Jou verstand dien jou, nie jy jou verstand nie, en soms is dit…

Die ou-ou tyding

August 17, 2014
Die goeie ou tyding bly dieselfde deur al die eeue. YHWH is goed en Sy goedheid bly tot in ewigheid. Al verkondig die vyand leuns.

‘n Wapen teen jou.

June 8, 2014
Hoe kan 'n ontwapende vyand jou nog berdreig? Hy verkry sy wapens van die wat wapens het, YHWH se kinders.

Wat kom na bekering.

April 27, 2014
Nadat jy tot bekering gekom het wat is die volgende stappe in die geloof? Bly dit net by bekering? En is dit verpligtend of opsioneel?