Jy moet weet van die vyandige vestings wat gelowiges deesdae omring, as jy misleiding en skade aan jou geloof wil verhoed. Die weg wat ons elk as gelowiges bewandel het ons voorberei vir die take op hande in die oesland - onthou die waarhede en bou daarop, en waak teen die vestings wat jy weet op die pad lĂȘ.
Topics:
Gees, humanisme, vestings, volk, wapenrusting




