Francois Schutte

‘n Uur na redding.

November 6, 2016
Die pad anderkant is vol gevare. Moenie jou eie hart vertrou nie, vertrou die Woord van God in wat goed en reg is.

By jou naam geroep

October 23, 2016
Geloof tot geregtigheid gereken, vir al die geroepe kinders van Vader.
Die satan was 'n leunnaar van die begin af en probeer om in swaarkry jou te laat glo dat JHWH nie goed en regverdig is nie.

Ongelooflike geloof

August 28, 2016
Jahshua is die fondament van ons geloof, maar hoe jy daarop bou sal deur vuur getoets word. Hy maak alles nuut en om daar by te voeg is om ongeloof…
As dinge skeef loop in jou lewe en daar is baie vrae oorweeg hierdie as 'n antwoord.
Hoe weet ons dit is die Heilige Gees wat in ons midde werk?
Deel 1 van bo natuurlike werkinge, geeste en die Heilige Gees

Wat ‘n voorreg

June 26, 2016
Omstandighede wat sleg is in ons lewens, soos ons deesdae in SA ervaar, is vir die siel van die gelowige gereedskap in Vader se hand om ons volmaak te maak.…

Eksodus

June 12, 2016
Jou persoonlike redding uit die boek Eksodus

Jy is nou hier

May 22, 2016
Geestelike navigasie
1 2 3 9 10 11 12 13 15 16 17