Om simptome te dokter is nie genesing nie. Net so was die wet nodig om sonde uit te wys maar dit kon nie genees nie. Net Jahshua kan genees. Die straf…
Moenie toelaat dat die vyand venster in jou geloofs muur in bou nie, waardeur hy later toegang kan kry om die stad te laat val nie. Daar is geen krag…
Wat gaan gebeur sonder die Heilige Gees in jou lewe?
Ons is in 'n oorlog, maar in vandag se moderne tyd weet ons nie meer hoe oorlog lyk nie.Die wapenrusting van Efesiërs uitgebeeld in 'n video sodat ons verstaan wat…
Wat is die doel van die mens se lewenspad op aarde? Is dit om Elohim te ontmoet, of Hom te loof? Miskien is dit om iets te leer voor hy die…
Vrees Vader vir Sy liefde vir ons.
'n Sin vir wat reg is is relatief tot jou perspektief en verwysingspunt.
In die dae wanneer die verdrukking gaan wees soos nooit te vore nie is dit tyd om die ewige dinge te bedink.
As dienaars van die Koning moet ons Sy orde handhaaf in hierdie laaste tye. Die rebellie teen Sy gesag woed om ons, maar ons dien die Koning.
Die deur trek van die Israeliete deur die Jordaan om hulle grondgebied in besit neem ander kant die Jordaan is 'n direkte parallel met elke kind van Vader se pad van wat…





