Onvrugbare verstand

November 30, 2014
Spreker:

Jou verstand is 'n kragtige middel in die geloof, maar slegs as jy in bevel daarvan bly. Jou verstand dien jou, nie jy jou verstand nie, en soms is dit selfs nodig dat jy jou verstand bevel gee om die onmoontlike te glo - soos die uitskietstoel van 'n vegvliegtuig, uit die denke van jou verstand los te ruk.

Download Files Notes

Topics: , ,