Francois Schutte

Reis gaan ons reis

January 9, 2011
Dit wat ons weet en dit wat ons vermoed vir 2011

Waarom?

October 31, 2010
Waarom? Nee daarom.  Wat gaan jy maak as slegte dinge ook na jou as regverdige toe kom? In Job se lewe was daar 10 stadiums van waarom? Maar daar was…

Witstreep beginsel

June 13, 2010
Wat keer dat jy oor die afgrond gaan? As jy nie bewus is daarvan nie of as jy nie daarvoor bang is nie. Sonde is soos 'n afgrond. Pas op…

Wat is anders?

May 11, 2010
Wat het verander na 16 jaar? Waarom klink die woorde van die stem nie meer so edel nie?

Ek het gelees uit Jeremia

November 15, 2009
Die profete kan moeilike leesstof wees. Dit help om bietjie perspektief te hê.
Hier op die aarde is ons logika gekoppel aan grense plek, tyd en ruimte. Al wat werklik is is JHWH.
Luister alle boodskappers: Pasop dat jy die boodskap reg aflewer al die instruksies volg en wel goeie voedsel lewer, nie gemorskos nie.
1 2 3 15 16 17