Die straf van die sonde is die dood. Maar is daar sonde waarvoor daar nie vergifnis is nie?
Leer uit die natuur. Soos 'n boom so is die mens as sy takke nie buig as die wind waai nie gaan hy breek.
Volg Dawid se voorbeeld en hef jou stem op in moeilike onstandighede.
YHWH wil naby aan ons wees. Verstaan wat ons Vader wil hê
'n Verhouding met YHWH begin in die privaatheid van jou binnekamer.
Waarmee hou jy jouself besig? Wat is die opdrag van Jashua? Verskil dit vir elkeen afsonderlik?
Dit is die weg, wandel daarop. Moenie links of regs afwyk nie.
Alhoewel dit lyk of ons verwagting verlore is, is dit tyd vir nogtans geloof.
Wat gee die boere volk die reg om te bestaan? 'n Boodskap wat die volk moet hoor. In die boodskap en die skyfievertoning word verwys na 'n video wat gekyk…
Wat is die oorsaak van ontmoontlike keuse, wat is die oorsake en wat is die gevolge?





