‘n Venster in jou stadsmuur

February 28, 2016
Spreker:

Moenie toelaat dat die vyand venster in jou geloofs muur in bou nie, waardeur hy later toegang kan kry om die stad te laat val nie. Daar is geen krag behalwe die geloof in Jahshua en die nuwe skepsel wat ons is nie. Geen dooie werke of dooie dinge kan op die wedergebore kind inwerk of hom bedreig nie.

Download Files Notes

Topics: , ,