Daar is min feite oor in ons tyd. Die meeste is fiksie en word as feite aangebied. Is geloof 'n feit of fiksie.
Laat die waarheid wat ons ontvang het, ons volk heel maak en nie verder verdeel nie.
Kom ons maak klaar met skadu godsdiens en aanbid die ware Jacob. Indien moontlik kyk die skyfie vertoning.
Slegs wat die Woord sê onmoontlik is werklik onmoontlik.
Daar kom 'n tyd wanneer besluite in geloof vinnig geneem moet word. Dit is wanneer sekondes tel.
Na redding is die lewe wat oorbly op aarde volharding, maar die heerlikheid wat voorlê maak dit die moeite werd.
Redding is so eenvoudig dat 'n kind dit verstaan. Daar sal geen verskoning wees vir Vader se geslag nie om gered te word nie.
Daar is meer aan redding as net geloof, daar is ook werke. Net so is daar meer in geloof as net genade daar is ook guns.
Hou die binnekant van jou heiligdom suiwer, sluit die deur teen die vyand wat roof en plunder.
'n Uiteensetting om te verduidelik hoe redding werk.





