Alle Boodskappe

Toon ons die Vader

August 7, 2016
Hierdie drie boodskappe was nooit as 'n reeks gebring nie, maar stem ooreen. Deur die werking van die Heilige Gees het hierdie woord tot drie verskillende boodskappers, onafhanklik van mekaar,…
Lees Meer

Lig

August 5, 2016

Lees Meer

Jahshua se liggaam

July 10, 2016
Ons delf dieper in die Skrif oor hoe die Liggaam van Jahshua lyk, funksioneer (behoort te funksioneer) en hoe die Liggaam saamgevoeg is.Die tekse dwing jou om jou eie deelname…
Lees Meer

Jahweh se Woning – ‘n plek van rus

June 19, 2016
Vanaf Adam se bestaan het Vader Jahweh baie moeiete om vir Homself 'n tuiste te skep by die mens. Hierdie boodskap vertel die verhaal hoe Vader oor verloop van tyd…
Lees Meer

Hierdie lewe

May 29, 2016
Hierdie lewe vir die wedergebore kind vind in Babel plaas, maar Babel mag nie binne ons begin leef nie.
Lees Meer

Jahshua Die Volkome Offer Deel 2

April 24, 2016
Deel 2 van 2. Jahshua se offer is VOLKOME. Sela. Aan die hand van ou testamentiese ewebeelde van Jahshua, kyk ons na die posisie van priesterskap, die offers, en hoe…
Lees Meer

Jahshua Die Volkome Offer Deel 1

March 13, 2016
Deel 1 van 2. Jahshua se offer is VOLKOME. Sela. Aan die hand van ou testamentiese ewebeelde van Jahshua, kyk ons na die posisie van priesterskap, die offers, en hoe…
Lees Meer

Misleiding van die tye

February 7, 2016
Waarskuwing teen misleiding: "Matt.24:24  Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te…
Lees Meer

Tyd

November 29, 2015
Tel jou dae sodat jy 'n wyse hart mag kry. Elkeen het net 'n bepaalde tyd op aarde.
Lees Meer

Paulus se sendingreise – Deel 4 – ‘n voltooide wedloop

November 8, 2015
Deel 4 van Paulus se sendingreise - die laaste boodskap van die reeks. Van 'n toegewyde lewe (Deel3) tot die voltooiing van sy wedloop, volhard Paulus tot aan die einde…
Lees Meer