Paulus se sendingreise – Deel 4 – ‘n voltooide wedloop

November 8, 2015

Deel 4 van Paulus se sendingreise - die laaste boodskap van die reeks.

Van 'n toegewyde lewe (Deel3) tot die voltooiing van sy wedloop, volhard Paulus tot aan die einde van sy lewe. Hier in Deel 4 word Paulus gevange geneem, hy beroep hom op die Keiser en word weggestuur na Rome...

Mag hierdie reeks elk van ons inspireer om soos Paulus te volhard in ons geloof en met toewyding die evangelie te verkondig, sodat ons ook aan die einde van ons lewe kan sê: "Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou." 2Tim.4:7

Download Files Notes