Jahshua se liggaam

July 10, 2016
Spreker:

Ons delf dieper in die Skrif oor hoe die Liggaam van Jahshua lyk, funksioneer (behoort te funksioneer) en hoe die Liggaam saamgevoeg is.Die tekse dwing jou om jou eie deelname binne die Liggaam van Jahshua in oënskou te neem en dit te meet aan die Skriftuurlike 'model' van die Liggaam van Jahshua.

Die inhoud daag jou uit om sekere persepsies, tradisies of gewoontes opsy te sit en 'n lewensveranderende skuif te maak in jou gemoed en in jou optrede vorentoe. Mag dit so wees. Sela

 

 

Download Files Notes