Waarskuwing teen misleiding:
"Matt.24:24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei."
Laat ons waak teen die misleiding van ons tye sodat ons nie as buit weggevoer word deur wysbegeerte en nietige misleiding deur oorlewering van mense en magte nie, maar eerder dat ons die geloof behou in die volheid van die Godheid wat ons in ons Meester Jahshua het (Kol.2:8-10)!
Topics:
geloof, misleiding, okkultisme




