Alle Boodskappe

Paulus se sendingreise – Deel 3 – ‘n toegewyde lewe

October 11, 2015
Deel 3 van Paulus se sendingreise. Ons sien die vordering in Paulus se lewe soos die woordspeling in die temas van die boodskappe: eers Paulus se eie toegewyde pelgrimsreis (Deel1),…
Lees Meer

Paulus se sendingreise – Deel 2 – ‘n toegewyde sendingreis

September 6, 2015
Deel 2 van die reeks in Paulus se sendingreise. Anders as Paulus se eerste reis (wat as Paulus se eie pelgrimsreis beskou word), word dit met sy tweede duidelik hoe…
Lees Meer

Paulus se sendingreise – Deel 1 – ‘n toegewyde pelgrimsreis

August 16, 2015
Ons gaan op reis saam met Paulus op sy eerste sendingreis. Wanneer ons sien met watter moeite en toewyding die dissipels die Woord verkondig het, dwing dit ons om oor…
Lees Meer

Die weg tot geregtigheid – Damaskus-pad bedieninge – Deel 4 – Erfdeel

Deel 4 - Erfdeel, die laaste boodskap van die reeks 'Die Damaskus Pad bedieninge'. Sien ons uit na die nuwe testamentiese erfdeel, of is ons reeds erfgename daarvan? 'n Belangrike beginsel om…
Lees Meer

Die weg tot geregtigheid – Damaskus-pad bedieninge – Deel 3 – Vergifnis van sondes

Deel 3 van die weg tot geregtigheid, volgens die damaskus-pad bediening soos Paulus dit ontvang het. Na bekering, gevolg deur geloof, kom die genadegawe (geskenk) tot vergifnis van sonde. Jahshua…
Lees Meer

Die weg tot geregtigheid – Damaskus-pad bedieninge – Deel 2 – Geloof

Deel 2 van die Damaskus-pad Bediening wat ons van Paulus ontvang het is geloof. Geloof moet bely word, geloof moet gedoen word (werke) en geloof moet getoets word.
Lees Meer

Die weg tot geregtigheid – Damaskus-pad bedieninge – Deel 1- Bekering

Paulus het op sy Damaskus-pad 'n opdrag ontvang wat die volle evangelie van geregtigheid bevat het. Daar is vier hoof stadiums naamlik bekering, geloof, vergifnis van sonde en erfdeel. In…
Lees Meer

Eerlikheid

March 15, 2015
Om eerlik te wees met jouself en met Vader. Waarheid maak vry!
Lees Meer

Bid sonder ophou!

February 22, 2015
Bid sonder ophou, sonder om moedeloos te word! Jahshua het die voorbeeld gestel van aanhoudende gebed tot die Vader.
Lees Meer

Die vuur van die Heilige Gees

July 27, 2014
Die heilige Gees word vergelyk met vuur in die Woord. Net soos vuur sekere eienskappe het  kan dit ook met die heilige Gees vergelyk word.
Lees Meer