Jahshua Die Volkome Offer Deel 2

April 24, 2016

Deel 2 van 2.

Jahshua se offer is VOLKOME. Sela.

Aan die hand van ou testamentiese ewebeelde van Jahshua, kyk ons na die posisie van priesterskap, die offers, en hoe dit vandag vir ons moet sin maak in ons geloof.

Jahshua - die enigste, die selfde vir elkeen, die enigste volmaakte offer wat elkeen van ons tot geregtigheid kan bring.

Download Files Notes