Hierdie drie boodskappe was nooit as 'n reeks gebring nie, maar stem ooreen. Deur die werking van die Heilige Gees het hierdie woord tot drie verskillende boodskappers, onafhanklik van mekaar,…
Ons delf dieper in die Skrif oor hoe die Liggaam van Jahshua lyk, funksioneer (behoort te funksioneer) en hoe die Liggaam saamgevoeg is.Die tekse dwing jou om jou eie deelname…
Vanaf Adam se bestaan het Vader Jahweh baie moeiete om vir Homself 'n tuiste te skep by die mens. Hierdie boodskap vertel die verhaal hoe Vader oor verloop van tyd…
Hierdie lewe vir die wedergebore kind vind in Babel plaas, maar Babel mag nie binne ons begin leef nie.
Deel 2 van 2. Jahshua se offer is VOLKOME. Sela. Aan die hand van ou testamentiese ewebeelde van Jahshua, kyk ons na die posisie van priesterskap, die offers, en hoe…
Deel 1 van 2. Jahshua se offer is VOLKOME. Sela. Aan die hand van ou testamentiese ewebeelde van Jahshua, kyk ons na die posisie van priesterskap, die offers, en hoe…
Waarskuwing teen misleiding: "Matt.24:24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te…
Tel jou dae sodat jy 'n wyse hart mag kry. Elkeen het net 'n bepaalde tyd op aarde.
Deel 4 van Paulus se sendingreise - die laaste boodskap van die reeks. Van 'n toegewyde lewe (Deel3) tot die voltooiing van sy wedloop, volhard Paulus tot aan die einde…





