Deel 3 van Paulus se sendingreise. Ons sien die vordering in Paulus se lewe soos die woordspeling in die temas van die boodskappe: eers Paulus se eie toegewyde pelgrimsreis (Deel1),…
Deel 2 van die reeks in Paulus se sendingreise. Anders as Paulus se eerste reis (wat as Paulus se eie pelgrimsreis beskou word), word dit met sy tweede duidelik hoe…
Ons gaan op reis saam met Paulus op sy eerste sendingreis. Wanneer ons sien met watter moeite en toewyding die dissipels die Woord verkondig het, dwing dit ons om oor…
Deel 4 - Erfdeel, die laaste boodskap van die reeks 'Die Damaskus Pad bedieninge'. Sien ons uit na die nuwe testamentiese erfdeel, of is ons reeds erfgename daarvan? 'n Belangrike beginsel om…
Deel 3 van die weg tot geregtigheid, volgens die damaskus-pad bediening soos Paulus dit ontvang het. Na bekering, gevolg deur geloof, kom die genadegawe (geskenk) tot vergifnis van sonde. Jahshua…
Deel 2 van die Damaskus-pad Bediening wat ons van Paulus ontvang het is geloof. Geloof moet bely word, geloof moet gedoen word (werke) en geloof moet getoets word.
Paulus het op sy Damaskus-pad 'n opdrag ontvang wat die volle evangelie van geregtigheid bevat het. Daar is vier hoof stadiums naamlik bekering, geloof, vergifnis van sonde en erfdeel. In…
Om eerlik te wees met jouself en met Vader. Waarheid maak vry!
Bid sonder ophou, sonder om moedeloos te word! Jahshua het die voorbeeld gestel van aanhoudende gebed tot die Vader.
Die heilige Gees word vergelyk met vuur in die Woord. Net soos vuur sekere eienskappe het kan dit ook met die heilige Gees vergelyk word.





