Alle Boodskappe
'n Boodskap vir die kinders , klein en groot. Wat is die eerste dinge waaraan ons aandag gee? Onthou ons nog die eerste keer wat iets gebeur het en hoe…
Die begeerte van die Skepper om 'n eie geslag, 'n familie te hê moet deur en deur begryp word om die gebeure rondom die sondeval van Adam, en die huwelik…
Ons geloof is nie net 'n lys reëls nie: dit is in ons genetiese samestelling. Wat is die ewigheidsbelang daarvan om dit elke dag te beoefen en al hoe meer…
Paulus het op sy Damaskus-pad 'n opdrag ontvang wat die volle evangelie van geregtigheid bevat het. Daar is vier hoof stadiums naamlik bekering, geloof, vergifnis van sonde en erfdeel. In…
Ons is aanboord 'n skip die nuwe Suid Afrika, selfs onwillig. Maar daar is hoop.
Jy moet weet van die vyandige vestings wat gelowiges deesdae omring, as jy misleiding en skade aan jou geloof wil verhoed. Die weg wat ons elk as gelowiges bewandel het…
Om eerlik te wees met jouself en met Vader. Waarheid maak vry!
Die beeldspraak van Water en Lig.
Bid sonder ophou, sonder om moedeloos te word! Jahshua het die voorbeeld gestel van aanhoudende gebed tot die Vader.








