'n Boodskap vir die kinders , klein en groot. Wat is die eerste dinge waaraan ons aandag gee? Onthou ons nog die eerste keer wat iets gebeur het en hoe spesiaal dit was? Kom ons leer om weer ons eerstes aan Vader te gee.
Topics:
eerste beginsels




