Alle Boodskappe

Die wenstreepfoto

February 8, 2015
Die wenstreepfoto.
Lees Meer

Onvrugbare verstand

November 30, 2014
Jou verstand is 'n kragtige middel in die geloof, maar slegs as jy in bevel daarvan bly. Jou verstand dien jou, nie jy jou verstand nie, en soms is dit…
Lees Meer

Die ou-ou tyding

August 17, 2014
Die goeie ou tyding bly dieselfde deur al die eeue. YHWH is goed en Sy goedheid bly tot in ewigheid. Al verkondig die vyand leuns.
Lees Meer

Die vuur van die Heilige Gees

July 27, 2014
Die heilige Gees word vergelyk met vuur in die Woord. Net soos vuur sekere eienskappe het  kan dit ook met die heilige Gees vergelyk word.
Lees Meer

‘n Wapen teen jou.

June 8, 2014
Hoe kan 'n ontwapende vyand jou nog berdreig? Hy verkry sy wapens van die wat wapens het, YHWH se kinders.
Lees Meer

Die reg om te eet van die offer.

May 25, 2014
Wie is deel aan die offer?
Lees Meer

Wat kom na bekering.

April 27, 2014
Nadat jy tot bekering gekom het wat is die volgende stappe in die geloof? Bly dit net by bekering? En is dit verpligtend of opsioneel?
Lees Meer

Sonde tot die dood.

March 9, 2014
Die straf van die sonde is die dood. Maar is daar sonde waarvoor daar nie vergifnis is nie?
Lees Meer

Ervaringskennis

February 16, 2014
Die Vader tugtig elkeen wat Hy lief het. Ag elke beproewing loutere vreugde.
Lees Meer

Bome wat buig breek nie.

February 9, 2014
Leer uit die natuur. Soos 'n boom so is die mens as sy takke nie buig as die wind waai nie gaan hy breek.
Lees Meer