Die weg tot geregtigheid – Damaskus-pad bedieninge – Deel 1- Bekering

May 10, 2015

Paulus het op sy Damaskus-pad 'n opdrag ontvang wat die volle evangelie van geregtigheid bevat het. Daar is vier hoof stadiums naamlik bekering, geloof, vergifnis van sonde en erfdeel. In hierdie boodskap, deel 1 kyk ons na bekering.

Download Files Notes