Posted in  | June 26, 2016
Omstandighede wat sleg is in ons lewens, soos ons deesdae in SA ervaar, is vir die siel van die gelowige gereedskap in Vader se hand om ons volmaak te maak. Soos die woord belowe, alles sal ten goede mee werk vir wie Elohim lief het.
Download Files Notes