Alle Boodskappe
In die dae wanneer die verdrukking gaan wees soos nooit te vore nie is dit tyd om die ewige dinge te bedink.
Ons gaan op reis saam met Paulus op sy eerste sendingreis. Wanneer ons sien met watter moeite en toewyding die dissipels die Woord verkondig het, dwing dit ons om oor…
As dienaars van die Koning moet ons Sy orde handhaaf in hierdie laaste tye. Die rebellie teen Sy gesag woed om ons, maar ons dien die Koning.
Die deur trek van die Israeliete deur die Jordaan om hulle grondgebied in besit neem ander kant die Jordaan is 'n direkte parallel met elke kind van Vader se pad van wat…
Deel 4 - Erfdeel, die laaste boodskap van die reeks 'Die Damaskus Pad bedieninge'. Sien ons uit na die nuwe testamentiese erfdeel, of is ons reeds erfgename daarvan? 'n Belangrike beginsel om…
Ons is in die laaste dae voor Jahsua se wederkoms - 'n tyd met geestelike doodsgevare. Die beginsel wat ons moet toepas om veilig anderkant uit te kom - wat…
Deel 3 van die weg tot geregtigheid, volgens die damaskus-pad bediening soos Paulus dit ontvang het. Na bekering, gevolg deur geloof, kom die genadegawe (geskenk) tot vergifnis van sonde. Jahshua…
Daar is 'n skat in die grondgebied van Elohim (Mat 13) waaroor ons verbied word om te praat, maar wat daagliks geroof word deur die moordenaar en rower (die Slang).…
Deel 2 van die Damaskus-pad Bediening wat ons van Paulus ontvang het is geloof. Geloof moet bely word, geloof moet gedoen word (werke) en geloof moet getoets word.







