Ons gaan op reis saam met Paulus op sy eerste sendingreis. Wanneer ons sien met watter moeite en toewyding die dissipels die Woord verkondig het, dwing dit ons om oor ons eie lewens te besin. Bestaan ek en U net van dag tot dag? Kom ons kort die geloof en toewyding in ons eie lewens? Mag die Heilige Gees weer die vuur in ons harte aansteek sodat ons weer die skoene van bereidwilligheid aantrek om met toewyding voor ons Vader te lewe!
Topics:
geloof, Handelinge, Paulus, pelgrimsreis, sending, sendingreis, toewyding




