Liefde vir die Waarheid

July 5, 2015

Ons is in die laaste dae voor Jahsua se wederkoms - 'n tyd met geestelike doodsgevare. Die beginsel wat ons moet toepas om veilig anderkant uit te kom - wat dit behels en hoe om dit toe te pas; en hoe die beginsel werk.

Download Files Notes