Alle Boodskappe
Is alle gelowe geldig? En as daar dan net een is watter een is die regte een?
Wat is die doel van die mens se lewenspad op aarde? Is dit om Elohim te ontmoet, of Hom te loof? Miskien is dit om iets te leer voor hy die…
Deel 4 van Paulus se sendingreise - die laaste boodskap van die reeks. Van 'n toegewyde lewe (Deel3) tot die voltooiing van sy wedloop, volhard Paulus tot aan die einde…
Om op die Weg te wandel verg toewyding. En 'n omkeer van die dinge wat die vlees begeer.
Vrees Vader vir Sy liefde vir ons.
Deel 3 van Paulus se sendingreise. Ons sien die vordering in Paulus se lewe soos die woordspeling in die temas van die boodskappe: eers Paulus se eie toegewyde pelgrimsreis (Deel1),…
Kan ons Vader sien? Hoe lyk Hy? Is daar mense wat Hom gesien het?
'n Sin vir wat reg is is relatief tot jou perspektief en verwysingspunt.
Deel 2 van die reeks in Paulus se sendingreise. Anders as Paulus se eerste reis (wat as Paulus se eie pelgrimsreis beskou word), word dit met sy tweede duidelik hoe…
Moenie 'n" van self" benadering in jou lewe volg nie. Maar wees doelbewus met 'n einddoel in sig op 'n duidelike pad.







