Paulus se sendingreise – Deel 2 – ‘n toegewyde sendingreis

September 6, 2015

Deel 2 van die reeks in Paulus se sendingreise. Anders as Paulus se eerste reis (wat as Paulus se eie pelgrimsreis beskou word), word dit met sy tweede duidelik hoe die fokus nou skuif na die kosbaarheid van die verkondiging van die Woord aan die mense en gemeentes wat sy pad kruis. Hoe is ek en U ingestel om die Woord na ander te bring soos die Gees ons lei?

Download Files Notes