Deel 4 van Paulus se sendingreise - die laaste boodskap van die reeks. Van 'n toegewyde lewe (Deel3) tot die voltooiing van sy wedloop, volhard Paulus tot aan die einde…
Alle Boodskappe
Deel 3 van Paulus se sendingreise. Ons sien die vordering in Paulus se lewe soos die woordspeling in die temas van die boodskappe: eers Paulus se eie toegewyde pelgrimsreis (Deel1),…
Deel 2 van die reeks in Paulus se sendingreise. Anders as Paulus se eerste reis (wat as Paulus se eie pelgrimsreis beskou word), word dit met sy tweede duidelik hoe…
Ons gaan op reis saam met Paulus op sy eerste sendingreis. Wanneer ons sien met watter moeite en toewyding die dissipels die Woord verkondig het, dwing dit ons om oor…





