Alle Boodskappe
Om simptome te dokter is nie genesing nie. Net so was die wet nodig om sonde uit te wys maar dit kon nie genees nie. Net Jahshua kan genees. Die straf…
Deel 1 van 2. Jahshua se offer is VOLKOME. Sela. Aan die hand van ou testamentiese ewebeelde van Jahshua, kyk ons na die posisie van priesterskap, die offers, en hoe…
Oordink Ps 50
Moenie toelaat dat die vyand venster in jou geloofs muur in bou nie, waardeur hy later toegang kan kry om die stad te laat val nie. Daar is geen krag…
Waarskuwing teen misleiding: "Matt.24:24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te…
Die debiet en krediete,geestelik skuld en skatte in die geestelike lewe word vergelyk met finansiële debiete en krediete.
Wat gaan gebeur sonder die Heilige Gees in jou lewe?
Ons is in 'n oorlog, maar in vandag se moderne tyd weet ons nie meer hoe oorlog lyk nie.Die wapenrusting van Efesiërs uitgebeeld in 'n video sodat ons verstaan wat…







