Alle Boodskappe
Alles is genade. Wat beteken genade?
Om simptome te dokter is nie genesing nie. Net so was die wet nodig om sonde uit te wys maar dit kon nie genees nie. Net Jahshua kan genees. Die straf…
Deel 3 van die weg tot geregtigheid, volgens die damaskus-pad bediening soos Paulus dit ontvang het. Na bekering, gevolg deur geloof, kom die genadegawe (geskenk) tot vergifnis van sonde. Jahshua…
Paulus het op sy Damaskus-pad 'n opdrag ontvang wat die volle evangelie van geregtigheid bevat het. Daar is vier hoof stadiums naamlik bekering, geloof, vergifnis van sonde en erfdeel. In…
Die straf van die sonde is die dood. Maar is daar sonde waarvoor daar nie vergifnis is nie?
Wat keer dat jy oor die afgrond gaan? As jy nie bewus is daarvan nie of as jy nie daarvoor bang is nie. Sonde is soos 'n afgrond. Pas op…







