Posted in  | June 13, 2010
Wat keer dat jy oor die afgrond gaan? As jy nie bewus is daarvan nie of as jy nie daarvoor bang is nie. Sonde is soos 'n afgrond. Pas op dat jy nie te naby daaraan loop nie.
Download Files Notes