Die satan was 'n leunnaar van die begin af en probeer om in swaarkry jou te laat glo dat JHWH nie goed en regverdig is nie.
Alle Boodskappe
Deel 2 van 2. Jahshua se offer is VOLKOME. Sela. Aan die hand van ou testamentiese ewebeelde van Jahshua, kyk ons na die posisie van priesterskap, die offers, en hoe…
Deel 4 - Erfdeel, die laaste boodskap van die reeks 'Die Damaskus Pad bedieninge'. Sien ons uit na die nuwe testamentiese erfdeel, of is ons reeds erfgename daarvan? 'n Belangrike beginsel om…
Deel 3 van die weg tot geregtigheid, volgens die damaskus-pad bediening soos Paulus dit ontvang het. Na bekering, gevolg deur geloof, kom die genadegawe (geskenk) tot vergifnis van sonde. Jahshua…
Paulus het op sy Damaskus-pad 'n opdrag ontvang wat die volle evangelie van geregtigheid bevat het. Daar is vier hoof stadiums naamlik bekering, geloof, vergifnis van sonde en erfdeel. In…






