Alle Boodskappe

Simptomatiese Behandeling

April 3, 2016
Om simptome te dokter is nie genesing nie. Net so was die wet nodig om sonde uit te wys maar dit kon nie genees nie. Net Jahshua kan genees. Die straf…
Lees Meer

‘n Venster in jou stadsmuur

February 28, 2016
Moenie toelaat dat die vyand venster in jou geloofs muur in bou nie, waardeur hy later toegang kan kry om die stad te laat val nie. Daar is geen krag…
Lees Meer

Waarom het ons die Heilige Gees nodig?

January 17, 2016
Wat gaan gebeur sonder die Heilige Gees in jou lewe?
Lees Meer

Dis Oorlog

December 6, 2015
Ons is in 'n oorlog, maar in vandag se moderne tyd weet ons nie meer hoe oorlog lyk nie.Die wapenrusting van Efesiërs uitgebeeld in 'n video sodat ons verstaan wat…
Lees Meer

Hoe vry is jou keuse

November 15, 2015
Wat is die doel van die mens se lewenspad op aarde? Is dit om Elohim te ontmoet, of Hom te loof? Miskien is dit om iets te leer voor hy die…
Lees Meer

Vaderskap deur ‘n kind se oë

October 18, 2015
Vrees Vader vir Sy liefde vir ons.
Lees Meer

‘n Sin vir wat reg is.

September 13, 2015
'n Sin vir wat reg is is relatief tot jou perspektief en verwysingspunt.
Lees Meer

Bedink die ewigheid

August 23, 2015
In die dae wanneer die verdrukking gaan wees soos nooit te vore nie is dit tyd om die ewige dinge te bedink.
Lees Meer

Wanorde

August 9, 2015
As dienaars van die Koning moet ons Sy orde handhaaf in hierdie laaste tye. Die rebellie teen Sy gesag woed om ons, maar ons dien die Koning.
Lees Meer

Neem jou volle erfdeel in besit

July 19, 2015
Die deur trek van die Israeliete deur die Jordaan om  hulle grondgebied in besit neem ander kant die Jordaan is 'n direkte parallel met elke kind van Vader se pad van wat…
Lees Meer