Ons delf dieper in die Skrif oor hoe die Liggaam van Jahshua lyk, funksioneer (behoort te funksioneer) en hoe die Liggaam saamgevoeg is.Die tekse dwing jou om jou eie deelname…
Alle Boodskappe
Deel 1 van bo natuurlike werkinge, geeste en die Heilige Gees
Wat gaan gebeur sonder die Heilige Gees in jou lewe?
Die heilige Gees word vergelyk met vuur in die Woord. Net soos vuur sekere eienskappe het kan dit ook met die heilige Gees vergelyk word.
Leer uit die natuur. Soos 'n boom so is die mens as sy takke nie buig as die wind waai nie gaan hy breek.






