Daar is meer aan redding as net geloof, daar is ook werke. Net so is daar meer in geloof as net genade daar is ook guns.
Alle Boodskappe
Boodskap aan die kinders, groot en klein oor die genade gawes.
Alles is genade. Wat beteken genade?
Hierdie drie boodskappe was nooit as 'n reeks gebring nie, maar stem ooreen. Deur die werking van die Heilige Gees het hierdie woord tot drie verskillende boodskappers, onafhanklik van mekaar,…
Deel 3 van die weg tot geregtigheid, volgens die damaskus-pad bediening soos Paulus dit ontvang het. Na bekering, gevolg deur geloof, kom die genadegawe (geskenk) tot vergifnis van sonde. Jahshua…








