Boodskap aan die kinders, groot en klein oor die genade gawes.
Alle Boodskappe
Ons delf dieper in die Skrif oor hoe die Liggaam van Jahshua lyk, funksioneer (behoort te funksioneer) en hoe die Liggaam saamgevoeg is.Die tekse dwing jou om jou eie deelname…
Die heilige Gees word vergelyk met vuur in die Woord. Net soos vuur sekere eienskappe het kan dit ook met die heilige Gees vergelyk word.






