Wie sê julle is Ek?

September 18, 2016
Spreker:

Openbaring 12:10-11 gee ons die versekering dat ons die aanklaer sal oorwin deur die Bloed van die Lam en die woord van ons getuienis. In hierdie boodskap kyk ons na die laaste van die twee, jou getuienis.

As Jahshua jou sou vra, "...wie sê jy is Ek?" soos Hy aan Sy dissipels die vraag gevra het, wat sal jou getuienis wees aangaande Jahshua? Sal jy Hom kan antwoord...?

Download Files Notes