Openbaring 12:10-11 gee ons die versekering dat ons die aanklaer sal oorwin deur die Bloed van die Lam en die woord van ons getuienis. In hierdie boodskap kyk ons na…
Alle Boodskappe
Deel 2 van die Damaskus-pad Bediening wat ons van Paulus ontvang het is geloof. Geloof moet bely word, geloof moet gedoen word (werke) en geloof moet getoets word.





