Alle Boodskappe
'n Kode is om skatte te beskerm.
Wat ek van my moeder leer oor God en sy wese
Dit wat ons weet en dit wat ons vermoed vir 2011
Waarom? Nee daarom. Wat gaan jy maak as slegte dinge ook na jou as regverdige toe kom? In Job se lewe was daar 10 stadiums van waarom? Maar daar was…
Wat keer dat jy oor die afgrond gaan? As jy nie bewus is daarvan nie of as jy nie daarvoor bang is nie. Sonde is soos 'n afgrond. Pas op…
Wat het verander na 16 jaar? Waarom klink die woorde van die stem nie meer so edel nie?
Die profete kan moeilike leesstof wees. Dit help om bietjie perspektief te hê.
Hier op die aarde is ons logika gekoppel aan grense plek, tyd en ruimte. Al wat werklik is is JHWH.





