Alle Boodskappe
Openbaring 12:10-11 gee ons die versekering dat ons die aanklaer sal oorwin deur die Bloed van die Lam en die woord van ons getuienis. In hierdie boodskap kyk ons na…
Alles is genade. Wat beteken genade?
Die satan was 'n leunnaar van die begin af en probeer om in swaarkry jou te laat glo dat JHWH nie goed en regverdig is nie.
Daar was 'n baie spesifieke prys betaal vir ons vryheid en redding.
Hierdie drie boodskappe was nooit as 'n reeks gebring nie, maar stem ooreen. Deur die werking van die Heilige Gees het hierdie woord tot drie verskillende boodskappers, onafhanklik van mekaar,…
Jahshua is die fondament van ons geloof, maar hoe jy daarop bou sal deur vuur getoets word. Hy maak alles nuut en om daar by te voeg is om ongeloof…
Die ouderdom 13 tot 30 jaar is 'n belangrike tyd in 'n mens se lewe. Benut dit ten goede.
As dinge skeef loop in jou lewe en daar is baie vrae oorweeg hierdie as 'n antwoord.
Hierdie drie boodskappe was nooit as 'n reeks gebring nie, maar stem ooreen. Deur die werking van die Heilige Gees het hierdie woord tot drie verskillende boodskappers, onafhanklik van mekaar,…