Posted in  | April 3, 2016
Om simptome te dokter is nie genesing nie. Net so was die wet nodig om sonde uit te wys maar dit kon nie genees nie. Net Jahshua kan genees. Die straf vir die sonde bly die dood maar in Hom sal ons weer opstaan en lewe.
Download Files Notes