Paulus se sendingreise – Deel 3 – ‘n toegewyde lewe

October 11, 2015

Deel 3 van Paulus se sendingreise. Ons sien die vordering in Paulus se lewe soos die woordspeling in die temas van die boodskappe: eers Paulus se eie toegewyde pelgrimsreis (Deel1), dan toegewyde sendingreis (Deel2), en nou sy toegewyde lewe aan die verkondiging van die evangelie (Deel3).

Download Files Notes