Deel 4 - Erfdeel, die laaste boodskap van die reeks 'Die Damaskus Pad bedieninge'. Sien ons uit na die nuwe testamentiese erfdeel, of is ons reeds erfgename daarvan? 'n Belangrike beginsel om te leer, is dat ons Vader Jahweh nie net 'n erfdeel skenk nie, maar self ook 'n erfdeel het.
Topics:
damaskus, erfdeel, geregtigheid, Paulus, testament




