Deel 2 van die Damaskus-pad Bediening wat ons van Paulus ontvang het is geloof. Geloof moet bely word, geloof moet gedoen word (werke) en geloof moet getoets word.
Alle Boodskappe
Die Vader tugtig elkeen wat Hy lief het. Ag elke beproewing loutere vreugde.





