Alle Boodskappe

Feite en fiksie

August 6, 2017
Daar is min feite oor in ons tyd. Die meeste is fiksie  en word as feite aangebied. Is geloof 'n feit of fiksie.
Lees Meer

Kan julle dit al hoor?

July 2, 2017
Laat die waarheid wat ons ontvang het, ons volk heel maak en nie verder verdeel nie.
Lees Meer

Skadubeelde van die werklikheid

June 4, 2017
Kom ons maak klaar met skadu godsdiens en aanbid die ware Jacob.  Indien moontlik kyk die skyfie vertoning.
Lees Meer

Wat is onmoontlik?

May 14, 2017
Slegs wat die Woord sê onmoontlik is werklik onmoontlik.
Lees Meer

Wanneer sekondes tel.

April 23, 2017
Daar kom 'n tyd wanneer besluite in geloof vinnig geneem moet word. Dit is wanneer sekondes tel.
Lees Meer

Die Heerlike einde

February 19, 2017
Na redding is die lewe wat oorbly op aarde volharding, maar die heerlikheid wat voorlê maak dit die moeite werd.
Lees Meer

Redding

February 12, 2017
Redding is so eenvoudig dat 'n kind dit verstaan. Daar sal geen verskoning wees vir Vader se geslag nie om gered te word nie.
Lees Meer

Genade en Guns

January 15, 2017
Daar is meer aan redding as net geloof, daar is ook werke. Net so is daar meer in geloof as net genade daar is ook guns.
Lees Meer

‘n Slot aan jou kamerdeur

December 4, 2016
Hou die binnekant van jou heiligdom suiwer, sluit die deur teen die vyand wat roof en plunder.
Lees Meer

Wat moet ek doen om gered te word?

November 20, 2016
'n Uiteensetting om te verduidelik hoe redding werk.
Lees Meer