Vir die kinders van Vader is dit 'n natuurlike hunkering om soos Hy te wil wees, maar vir die vyand is dit 'n magstryd om gelyk/verhewe bo die Vader te wees. Te wees soos Hy...
Pasop dat die vyand nie deur misleiding (soos vir Eva en so ook in die laaste dae), jou natuurlike hunkering teen jou gebruik om jouself in jou hart te verhef voor God nie.
Topics:
goddelik, Lucifer, misleiding, spieƫl, te wees soos Jahshua, toring van Babel, woord




