Posted in  | June 11, 2017
Pas jy die Woord toe wat jy ontvang en hoor in jou lewe? Die praktiese deel van ons geloof ontbreek soms meer as wat ons regtig besef. Word 'n dader van die Woord en bou sodoende 'n vaste fondasie op die Rots!
Download Files Notes