Kom na My toe

October 2, 2016
Spreker:

As mens gaan ons almal deur siklusse in ons lewens en soms voel ons uitgeput. Liggaamlik, emosioneel (siel) en geestelik kan ons uitgeput raak, maar ons Vader het dit geweet omdat Hy self ons formeer het. Dit is vir hierdie rede dat Jahshua die uitnodiging rig aan almal wat vermoeid en belas is om na Hom toe te kom en rus te vind.

Praktiese wenke tot gesonde menswees!

Download Files Notes