Is verdrukking en onbeantwoorde gebede in ons lewens die resultaat of gevolg omdat Vader ons verlaat het? Is daar nie dalk ander redes daarvoor nie? Beantwoord Vader nog gebede en wat is die rede dat ons dit nie altyd so ervaar nie?
Kom ons kyk hoe die gelykenis van die landbouer hierdie vrae beantwoord.




