Friedwin Fleischmann

Isebel gees

June 5, 2016
Wie was Isebel en Agab? Die Isebel gees is deel van die geestelike ingesteldheid van ons tyd.

Leierskap

May 8, 2016
Die Bybel se idee van leierskap verskil van die wêreld se idee. Jahshua het die voorbeeld gestel van leierskap deur te dien.

Dankbaarheid: Ps 50

March 6, 2016
Oordink Ps 50

Towery

January 31, 2016
Die verskil tussen towery en godsdiens. Geloof vorm die basis van godsdiens.

Skuld en skatte

January 24, 2016
Die debiet en krediete,geestelik skuld en skatte in die geestelike lewe word vergelyk met finansiële debiete en krediete.

Godsdiens en Godsdienste

November 22, 2015
Is alle gelowe geldig? En as daar dan net een is watter een is die regte een?
Om op die Weg te wandel verg toewyding. En 'n omkeer van die dinge wat die vlees begeer.

Toon ons die Vader

October 4, 2015
Kan ons Vader sien? Hoe lyk Hy? Is daar mense wat Hom gesien het?

Lewe Doelbewus

August 30, 2015
Moenie  'n" van self" benadering in jou lewe volg nie. Maar wees doelbewus met 'n einddoel in sig op 'n duidelike pad.

Vrees

August 2, 2015
Bedink die vrees van YHWH.